Genesis 29:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir hulle: Ken julle vir Laban, die seun van Nahor? En hulle sê: Ons ken hom.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ken julle iemand met die naam Laban, die kleinseun van Nahor?” “O ja, ons ken hom!” antwoord hulle.
Afrikaans 1933/1953 En hy vra hulle: Ken julle vir Laban, die seun van Nahor? En hulle antwoord: Ons ken hom.
Afrikaans 1983 Toe vra hy vir hulle: “Ken julle vir Laban uit die geslag van Nahor?” en hulle antwoord: “Ons ken hom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy vra toe vir hulle: “Ken julle vir Laban, die seun van Nahor?” Hulle het geantwoord: “Ons ken hom.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe vra Jakob vir hulle: “Ken julle vir Laban, die seun van Nahor?” En hulle antwoord: “Ja, ons ken hom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Opgewonde vra Jakob toe: “Julle ken nie miskien vir Laban nie? Hy is die seun van Nahor en hy bly glo hier êrens.” “Ons ken hom,” sê hulle.