Genesis 29:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jakob vir hulle: My broers, waar is julle vandaan? En hulle sê: Van Haran is ons. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob gaan praat toe met die skaapwagters en vra: “Waar woon julle, vriende?” “In Haran,” sê hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Jakob vir hulle: My broers, waar is julle vandaan? En hulle antwoord: Ons kom van Haran. |
| Afrikaans 1983 | Jakob het hulle gevra: “Van waar is julle, my vriende?” Hulle het geantwoord: “Ons is van Haran.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob vra toe vir hulle: “My broers, waarvandaan is julle?” Hulle het geantwoord: “Ons is van Haran. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het vir die skaapwagters gevra: “My vriende, van waar kom julle?” En hulle het geantwoord: “Ons kom van Haran.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het toe met die mense wat daar rondgestaan het, begin praat: “Dagsê, waar kom julle vandaan?” Hulle het geantwoord: “Ons is maar van hier. Van Haran se omgewing.” |