Genesis 29:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe die HERE sien dat Lea gehaat was, het Hy haar skoot oopgemaak, maar Ragel was onvrugbaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat Lea minder geliefd was, het die Here vir haar kinders gegee, maar Ragel was kinderloos. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die HERE sien dat Lea die nie-geliefde was, het Hy haar skoot geopen; maar Ragel was onvrugbaar. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Here sien dat Jakob nie vir Lea liefhet nie, het die Here vir haar kinders gegee, terwyl Ragel kinderloos gebly het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het gesien dat Lea die nie-geliefde is, en Hy het haar moederskoot oopgemaak; maar Ragel was onvrugbaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het gesien dat Jakob minder lief is vir Lea as vir Ragel. Die Here het vir Lea kinders gegee, maar Ragel kon nie kinders kry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het gesien dat Jakob nie lief was vir Lea nie. Hy het Lea toe baie vrugbaar gemaak, maar Ragel was kinderloos. |