Genesis 29:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laban het aan sy dogter Lea, sy slavin Silpa, as slavin gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Laban het Silpa as persoonlike slavin vir Lea gegee.
Afrikaans 1933/1953 En Laban het aan haar sy slavin Silpa gegee, naamlik aan sy dogter Lea, as slavin.
Afrikaans 1983 Laban het sy slavin Silpa vir sy dogter Lea as persoonlike slavin saamgegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) (Laban het vir haar, vir sy dogter Lea, sy slavin Silpa as slavin gegee.)
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Laban het sy slavin Silpa vir sy dogter Lea gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laban het die nag sommer ook sy slavin Silpa gevat en haar vir Lea gegee.