Genesis 29:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Laban het al die manne van die plek bymekaar laat kom en 'n feesmaal berei.
Afrikaans (NLV) 2011 Laban nooi toe almal in die omgewing uit om saam die bruilof te kom vier.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Laban al die manne van die plek versamel en 'n maaltyd berei.
Afrikaans 1983 Laban het al die mense van die omgewing bruilof toe genooi,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laban het al die manne van die omgewing byeengebring en 'n feesmaal gehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Laban het al die mense van daardie plek bymekaargemaak en hulle het 'n groot fees gehou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laban het toe ’n groot fees gehou en al die mense van die dorp genooi.