Genesis 29:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarop sê Laban: Dit is beter dat ek haar aan jou gee as dat ek haar aan 'n ander man gee; bly by my.
Afrikaans (NLV) 2011 “Afgespreek!” sê Laban. “Ek sal haar eerder vir jou gee as vir iemand buite die familiekring. Bly by ons.”
Afrikaans 1933/1953 Toe antwoord Laban: Dit is beter dat ek haar aan jou gee as dat ek haar aan 'n ander man gee. Bly by my.
Afrikaans 1983 Toe sê Laban: “Goed! Ek sal haar liewer met jou laat trou as met enige ander man. Bly hier by my.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laban het geantwoord: “Dit is beter as ek haar vir jou gee as dat ek haar vir 'n ander man gee. Bly by my!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Laban het gesê: “Goed. Dit is beter dat ek haar vir jóú gee as vir 'n ander man. Jy mag hier by my woon.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Goed dan,” het Laban gesê. “Jy bly hier by my en jy werk sewe jaar lank vir Ragel. Dit is beter dat jy haar kry as die een of ander kêrel wat nie deel van ons is nie.”