Genesis 29:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laban het twee dogters gehad: die naam van die oudste was Lea, en die naam van die jongste was Ragel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laban het twee dogters gehad. Lea was die oudste en Ragel die jongste. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Laban het twee dogters gehad -- die naam van die oudste was Lea, en die naam van die jongste Ragel. |
| Afrikaans 1983 | Laban het twee dogters gehad. Die oudste was Lea en die jongste Ragel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laban het twee dogters gehad. Die oudste se naam was Lea en die jongste se naam was Ragel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Laban het twee dogters gehad. Die oudste dogter was Lea, en die jongste was Ragel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laban het twee dogters gehad. Die oudste was Lea en die jongste Ragel. |