Genesis 29:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laban sê vir hom: Waarlik, jy is my been en my vlees. En hy het 'n maand lank by hom gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dink net,” roep Laban uit. “Jy is my eie bloedfamilie!” Na hy ongeveer ’n maand lank by hom gebly het,
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Laban vir hom: Waarlik, jy is my been en my vlees. En hy het by hom 'n volle maand gebly.
Afrikaans 1983 Laban het geantwoord: “Dis reg. Jy is bloedfamilie!” Nadat Jakob 'n maand lank by hom gebly het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laban sê toe vir hom: “Jy is beslis my vlees en bloed. ” Hy het 'n volle maand by hom gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Laban het vir hom gesê: “Ons is familie.” Jakob het 'n maand lank by hom gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het vir Laban ook weer alles oor en oor vertel. Later het Laban vir hom gesê: “Jakob, jy is deel van my bloed en van my familie. Bly hier!” Jakob het ’n maand lank by sy oom gebly.