Genesis 29:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jakob het Ragel gesoen en sy stem verhef en geween. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna soen Jakob vir Ragel, terwyl die trane oor sy wange loop. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jakob het Ragel gesoen en sy stem verhef en geween. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Jakob vir Ragel gesoen en toe het hy begin huil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob het Ragel gesoen en hardop gehuil. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het vir Ragel gesoen en hy het begin huil. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob kon dit meer hou nie. Hy het vorentoe gestap, Ragel gesoen en begin huil. |