Genesis 29:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Jakob op sy reis gegaan en in die land van die mense van die ooste gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Jakob het sy reis voortgesit en uiteindelik in die land van die mense in die ooste aangekom.
Afrikaans 1933/1953 Toe lig Jakob sy voete op en gaan na die land van die kinders van die Ooste.
Afrikaans 1983 Jakob het sy reis voortgesit na die land van die mense in die ooste toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het haastig vertrek en na die land van die mense in die ooste gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het verder gegaan en hy het aangekom in die land van die mense van die ooste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het weer begin stap. Die pad was lank, maar hy het reguit koers gehou na die land oos van die Jordaan.