Genesis 28:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat ek in vrede na die huis van my vader terugkom; dan sal die HERE my God wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sodat ek weer veilig terugkom by my ouerhuis, dan sal U, Here, my God wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | en ek behoue na die huis van my vader sal terugkom, dan sal die HERE my God wees. |
| Afrikaans 1983 | sodat ek behoue terugkom by my ouerhuis, sal U, Here, my God wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ek ongedeerd terugkeer na my familie, dan sal die Here my God wees, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en my veilig laat terugkom by my pa se familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en my weer veilig na my ouers sal laat terugkeer, sal die Here ook my God wees.” |