Genesis 28:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jakob het uit sy slaap wakker geword en gesê: Waarlik, die HERE is op hierdie plek; en ek het dit nie geweet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jakob wakker word, sê hy: “Sowaar! Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie eers geweet nie!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop word Jakob uit sy slaap wakker en sê: Waarlik, die HERE is op hierdie plek, en,k het dit nie geweet nie. |
| Afrikaans 1983 | Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob het uit sy slaap wakker geword en gesê: “Waarlik, die Here is op hierdie plek en ek, ek het dit nie besef nie!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jakob wakker word, sê hy: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie geweet nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het wakker geskrik en verdwaas om hom rondgekyk. Hy sê toe: “Die Here is op hierdie plek. Hy bly hier en ek het dit nie eens geweet nie.” |