Genesis 28:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jakob het uit Berseba uitgetrek en na Haran gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Jakob is van Berseba af weg en het na Haran toe vertrek.
Afrikaans 1933/1953 En Jakob het uit Bers,ba vertrek en na Haran gegaan.
Afrikaans 1983 Jakob is van Berseba af weg na Haran toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het uit Berseba vertrek en na Haran gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het van die stad Berseba na die stad Haran gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het Berseba verlaat en Haran toe gegaan.