Genesis 27:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En bly 'n paar dae by hom totdat die grimmigheid van jou broer verdwyn;
Afrikaans (NLV) 2011 Bly daar totdat jou broer se woede bedaar het.
Afrikaans 1933/1953 en bly 'n rukkie by hom tot die woede van jou broer bedaar,
Afrikaans 1983 en bly 'n ruk by hom tot jou broer se woede oor is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bly 'n tyd lank by hom totdat die woede van jou broer bedaar het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) jy moet 'n tyd lank by hom bly totdat jou broer nie meer kwaad is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bly daar totdat jou broer se woede oor is en hy van sy wrok vergeet het.