Genesis 27:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou dan, my seun, luister na my stem; en staan op, vlug na my broer Laban na Haran; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister nou, my seun. Vlug na jou oom Laban in Haran. |
| Afrikaans 1933/1953 | My seun, luister dan nou na my: maak jou klaar, vlug tog na Haran, na my broer Laban, |
| Afrikaans 1983 | Luister, my seun! Vlug Haran toe, na my broer Laban toe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My seun, luister dan nou na my: Maak gereed en vlug na my broer Laban in Haran. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My seun, luister nou mooi wat ek vir jou sê. Jy moet na my broer Laban toe vlug. Hy woon in die land Haran, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister nou baie mooi na my: gaan onmiddellik na my broer Laban in Haran toe. |