Genesis 27:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van jou swaard sal jy lewe en jou broer dien; en as jy heers, sal jy sy juk van jou nek af breek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal ’n bestaan maak uit oorlog. Jy sal ’n tyd lank jou broer dien, maar as jy jou daarteen verset, sal jy loskom van die oorheersing.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En van jou swaard sal jy lewe, en jou broer sal jy dien. Maar as jy jou kragte inspan, sal jy sy juk van jou nek afruk. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal van oorlog leef en jy sal jou broer dien, maar as jy jou kans afwag, sal jy sy juk van jou nek afgooi.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van jou swaard sal jy leef, en jou broer sal jy dien. Maar wanneer jy wegbreek, sal jy sy juk van jou nek afruk.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal moet oorlog maak om te lewe en jy sal jou broer moet dien. Maar as jy hard probeer, dan sal jy vry word.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir jou lewe sal jy altyd moet veg, en vir jou broer sal jy moet werk. Maar as jy jou lank genoeg verset, kan jy nog sy juk van jou afgooi.” |