Genesis 27:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe antwoord sy vader Isak en sê vir hom: Kyk, jou woning sal wees die vettigheid van die aarde en van die dou van die hemel van bo; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy pa sê toe vir hom: “Jy sal lewe weg van die rykdom van die aarde en die dou van die hemel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe antwoord sy vader Isak en sê vir hom: Kyk, ver van die vet grond van die aarde sal jou woonplek wees, en ver van die dou van die hemel daarbo. |
| Afrikaans 1983 | sê sy pa Isak vir hom: “Jou woonplek sal ver van die aarde se rykdom af wees, en ook ver van die dou uit die hemel af. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Isak, sy vader, het daarop gereageer en vir hom gesê: “Kyk, weg van die vrugbaarste dele van die aarde sal jou woonplek wees, en weg van die dou van die hemel daar bo. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy pa sê toe vir hom: “Jy sal ver weg woon van die dinge van die aarde wat mense ryk laat word, ver van die dou van die hemel daarbo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Isak het vir Esau gesê: “My seun, jy sal altyd swaarkry. Jou grond sal dor en droog bly. Reën sal daar nie baie wees nie. |