Genesis 27:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Jou broer het met listigheid gekom en jou seën weggeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Isak sê: “Jou broer was hier en hy het my bedrieg. Hy het reeds jou seën ontvang.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy antwoord: Jou broer het gekom met bedrog en jou seën weggeneem. |
| Afrikaans 1983 | Maar Isak sê vir hom: “Jou broer het my kom bedrieg en toe het hy jou seën gevat.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy het geantwoord: “Jou broer het met bedrog gekom en jou seën gevat!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Isak het gesê: “Dit is jou broer wat my bedrieg het en wat jou seën gevat het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is alles jou slinkse broer se skuld,” het Isak bewoë gesê. “Hy het jou seën van jou af weggeruk.” |