Genesis 27:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jakob het nader gegaan na sy vader Isak; en hy voel hom en sê: Die stem is die stem van Jakob, maar die hande is die hande van Esau. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob het nader aan sy pa gaan staan. Isak voel toe aan hom en sê: “Die stem klink soos Jakob s’n, maar die hande is dié van Esau.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jakob het nader gekom na sy vader Isak, en hy het hom betas en gesê: Die stem is Jakob se stem, maar die hande is Esau se hande. |
| Afrikaans 1983 | Jakob het nader gegaan na sy pa Isak toe, en toe hy aan hom voel, sê hy: “Die stem, dis Jakob se stem, maar die hande, dis Esau se hande.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob gaan toe nader aan Isak, sy vader, en hy voel aan hom. Toe sê hy: “Die stem is die stem van Jakob, maar die arms is die arms van Esau.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het nader gekom na sy pa Isak toe, en Isak het aan hom gevoel. Hy sê toe: “Jou stem is soos Jakob se stem, maar jou arms voel soos Esau se arms.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het nader aan sy pa gekom. Isak het aan hom gevoel en gesê: “Die stem is die stem van Jakob, maar die hande is Esau s’n.” |