Genesis 27:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het by sy vader gekom en gesê: My vader! En hy het gesê: Hier is ek! wie is jy, my seun? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob het dit na Isak toe geneem en gesê: “Pa?” “Ja, my seun,” antwoord hy. “Wie is dit, Esau of Jakob?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kom hy by sy vader en sê: My vader! En hy antwoord: Hier is ek! Wie is jy, my seun? |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe na sy pa toe ingegaan en gesê: “Pa!” Toe sê hy: “Ja, watter seun is jy?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hy by sy vader kom, sê hy: “My vader!” Hy het geantwoord: “Ja? Wie is jy, my seun?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hy gaan na sy pa toe en sê vir hom: “Pa.” En Isak sê: “Hier is ek. Wie is jy, my seun?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het na sy pa toe gegaan en hom gegroet. “Dag, Pa,” het hy gesê. Isak het geantwoord: “Ja, hier is ek, maar wie is jy, my seun?” |