Genesis 27:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy het die smaaklike vleis en die brood wat sy voorberei het, in die hand van haar seun Jakob gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe gee sy hom die geurige vleisgereg en ook vars gebakte brood. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sy gee die lekker ete en die brood wat sy gemaak het, in die hand van Jakob, haar seun. |
| Afrikaans 1983 | en die lekkerny en die kos wat sy voorberei het, vir Jakob gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sy oorhandig die smaaklike gereg en die brood wat sy voorberei het, aan haar seun Jakob. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe gee sy die lekker vleis en die brood wat sy gemaak het vir haar seun Jakob, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vat sy die lekker kos en die brood wat sy gebak het en sit dit in Jakob se hande. |