Genesis 27:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy het die velle van die bokramme op sy hande en op sy gladde nek gesit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die harige vel van die bokkies draai sy om sy arms en om sy nek. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die velle van die bokkies trek sy oor sy hande en oor die gladdigheid van sy nek, |
| Afrikaans 1983 | Sy het die bokvelletjies om sy hande en om sy kaal nek vasgemaak |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vel van die bokkies trek sy toe oor sy arms en oor die gladde deel van sy nek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy neem ook die bok-lammers se velle en sy trek dit om Jakob se arms en om sy gladde nek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verder het sy die bok se velletjies om sy hande en om die gladde deel van sy nek gesit. |