Genesis 27:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Rebekka het mooi klere geneem van haar oudste seun Esau wat by haar in die huis was, en dit vir Jakob, haar jongste seun, aangetrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe vat sy Esau se beste klere in die huis, en laat Jakob dit aantrek.
Afrikaans 1933/1953 Ook neem Rebekka die beste klere van Esau, haar oudste seun, wat by haar in die huis was, en sy trek dit vir Jakob, haar jongste seun, aan;
Afrikaans 1983 Toe vat Rebekka haar oudste seun Esau se beste klere wat sy by haar in die huis gehad het en trek dit vir haar jongste seun Jakob aan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe neem Rebekka die beste klere van Esau, haar oudste seun, wat by haar in die huis was, en trek dit vir Jakob, haar jongste seun, aan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe neem Rebekka haar oudste seun Esau se klere wat by haar in die tent was, en sy trek dit vir haar jongste seun aan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Rebekka het haar oudste, Esau, se beste klere geneem en dit vir Jakob, haar jongste, aangetrek.