Genesis 27:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My vader sal my dalk voel, en ek sal vir hom soos 'n bedrieër lyk; en ek sal 'n vloek oor my bring en nie 'n seën nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat sal gebeur as Pa aan my vat? Hy sal weet dat ek besig is om hom te bedrieg. Dan sal hy my vervloek pleks van seën.”
Afrikaans 1933/1953 Miskien sal my vader my betas, en ek sal in sy oë wees soos 'n spotter; so sou ek dan 'n vloek oor my bring en nie 'n seën nie.
Afrikaans 1983 Miskien sal Pa aan my voel en dan dink ek skeer die gek met hom, en so sal ek 'n vervloeking oor my bring en nie 'n seën nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Miskien raak my pa aan my, dan sal ek in sy oë iemand wees wat die spot dryf. Ek sal dan 'n vloek oor my bring en nie 'n seën nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Miskien voel Pa aan my, en dan dink hy dat ek met hom wil spot. Dan sal hy my vervloek en my nie seën nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê nou Pa wil aan my vat. Hy sal dink ek spot met hom en sal my nie wil seën nie. Dan bring ek ’n vervloeking oor my eerder as ’n seën.”