Genesis 27:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jakob vir sy moeder Rebekka: Kyk, my broer Esau is 'n harige man, en ek is 'n gladde man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar, Ma!” antwoord Jakob. “My broer Esau is harig en my vel is glad! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Jakob vir sy moeder Rebekka: Kyk, my broer Esau is 'n harige man en ek is 'n gladde man. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Jakob vir sy ma Rebekka: “Maar my broer Esau is harig en ek is glad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Jakob het vir Rebekka, sy moeder, gesê: “Kyk, my broer Esau is 'n harige man, en ek het 'n gladde vel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob sê toe vir Rebekka: “Maar Esau se vel is vol hare en my vel is glad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het Rebekka geantwoord: “Ma, dit gaan nie werk nie. Esau is harig terwyl my vel glad is. |