Genesis 26:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Isak het in Gerar gewoon: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Isak het dus in Gerar gebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Isak dan in Gerar gebly. |
| Afrikaans 1983 | Isak het toe in Gerar gebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Isak toe in Gerar gaan woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Isak het toe in die land Gerar gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Isak al ’n ruk lank in Gerar gewoon het, het die mense oor hom begin praat. |