Genesis 26:35 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat vir Isak en Rebekka 'n hartseer was.
Afrikaans 1933/1953 En hulle was vir Isak en Rebekka 'n bitter verdriet.
Afrikaans 1983 Hulle het baie kommer in Isak en Rebekka se lewe gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir Isak en Rebekka was hulle 'n bron van bitter verdriet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Isak en Rebekka was baie ongelukkig oor hierdie twee vroue van Esau.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie twee vroue het Isak en Rebekka diep ongelukkig gemaak.