Genesis 26:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het dit Seba genoem; daarom is die naam van die stad Berseba tot vandag toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Isak noem toe die put Seba. Daarom is die naam van die stad nou nog Berseba, “put van die eed”. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het dit Seba genoem. Daarom is die naam van die stad Bers,ba tot vandag toe. |
| Afrikaans 1983 | Toe noem hy dit Seba en daarom is die naam van die stad nou nog Berseba. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het dit toe Seba genoem. Daarom is die naam van die dorp Berseba; dit is vandag nog so. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die put toe Berseba genoem. Dit is vandag nog ook die stad se naam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Isak het die put Seba genoem en tot vandag toe noem hulle daardie stad Berseba. |