Genesis 26:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie na Egipte aftrek nie; woon in die land waarvan Ek jou sal vertel: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar verskyn die Here aan Isak en sê: “Moenie Egipte toe gaan nie. Bly hier waar Ek vir jou sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie aftrek na Egipte nie; woon in die land wat Ek jou sal aanwys. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het aan Isak verskyn en vir hom gesê: “Moenie Egipte toe trek nie. Bly waar Ek jou sê: in hierdie land. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het aan hom verskyn en gesê: “Moenie afgaan na Egipte nie. Bly in die land waar Ek vir jou sê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het aan Isak verskyn en vir hom gesê: “Moenie verder gaan na Egipte nie. Jy moet woon in die land wat Ek vir jou sal sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het die Here vir Isak gesê: “Moenie Egipte toe gaan nie. Bly net hier in die land waarvan Ek jou vertel het. |