Genesis 26:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Isak het daarvandaan weggetrek en sy tent opgeslaan in die dal Gerar en daar gaan woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom het Isak na Gerarlaagte verskuif en daar gaan woon.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Isak vandaar weggetrek en laer opgeslaan in die dal by Gerar en daar bly woon.
Afrikaans 1983 Hy is toe daar weg en hy het by Gerarspruit kamp opgeslaan en daar gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Isak het daarvandaan weggegaan en kamp opgeslaan in die Gerardal. Hy het hom daar gevestig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Isak het toe weggegaan en hy het gaan woon by die Gerar-riviertjie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Isak het toe weggetrek en in die Gerarvallei gekom. Daar het hy ’n ruk lank gebly.