Genesis 26:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Abimeleg vir Isak: Gaan van ons af; want U is baie magtiger as ons. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abimelek sê toe vir Isak: “Gaan weg van ons, want jy het sterker as ons geword!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Abim,leg vir Isak: Trek weg van ons, want jy het vir ons veels te magtig geword. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Abimelek vir Isak: “Trek weg van ons af. Jy het vir ons te sterk geword.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abimeleg sê toe vir Isak: “Gaan weg van ons af, want jy het heeltemal te sterk geword vir ons.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abimelek het ook nog vir Isak gesê: “Jy moet weggaan van ons, want jy het baie ryker as ons geword.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abimelek het Isak besoek en gesê: “Gaan liewers weg van ons af, want jy is nou baie ryker en sterker as ons.” |