Genesis 26:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het kleinvee en beeste besit en 'n groot voorraad diensknegte gehad, en die Filistyne was afgunstig op hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het groot troppe kleinvee en beeste gehad en baie slawe. Die Filistyne het daaroor jaloers geword op hom.
Afrikaans 1933/1953 hy het troppe kleinvee en beeste gehad en baie bediendes, sodat die Filistyne hom beny het.
Afrikaans 1983 Hy het troppe kleinvee en grootvee gehad en baie slawe. Toe het die Filistyne uit afguns
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het kuddes kleinvee en beeste besit en 'n groot werksmag, sodat die Filistyne hom beny het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het baie skape en bokke gehad, ook baie beeste en baie slawe. Hy het baie goed gehad, en die Filistyne het jaloers geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het groot troppe skape en beeste gehad asook baie werkers. Die Filistyne het egter jaloers geword.