Genesis 26:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die man het groot geword en vorentoe gegaan en gegroei totdat hy baie groot geword het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het baie ryk geword en sy rykdom het aanhou vermeerder. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die man het groot geword en altyddeur groter geword totdat hy baie groot was: |
| Afrikaans 1983 | en hy het 'n ryk man geword, hy het vooruitgegaan sodat hy later baie ryk was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man het ryk geword; hy het al hoe ryker geword, totdat hy skatryk was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hy het 'n baie ryk man geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kort voor lank was hy ryk, sommer skatryk. |