Genesis 26:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abiméleg het sy hele volk bevel gegee en gesê: Wie hierdie man of sy vrou aanraak, moet sekerlik gedood word.
Afrikaans (NLV) 2011 Abimelek het toe in die openbaar gewaarsku: “Enigeen wat hierdie man of sy vrou kwaad aandoen, sal met die dood gestraf word.”
Afrikaans 1933/1953 Daarop gee Abim,leg bevel aan die hele volk en sê: Wie hierdie man of sy vrou aanraak, sal sekerlik gedood word.
Afrikaans 1983 Abimelek het toe al sy mense gewaarsku: “Wie hierdie man of sy vrou molesteer, sal doodgemaak word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abimeleg het toe aan die hele volk 'n bevel uitgereik: “Die een wat aan hierdie man of sy vrou raak, sal beslis sterf.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abimelek het vir al sy mense gesê: “Julle mag nie aan hierdie man of sy vrou raak nie. Die een wat dit doen, sal sterf. Dit is seker!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abimelek het al sy mense gewaarsku: “Los hulle uit! Wie aan hierdie man of vrou vat, sal doodgemaak word.”