Genesis 26:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop sê Abiméleg: Wat het jy dit aan ons gedoen? een van die mense kon ligweg met jou vrou 'n gemeenskap gehad het, en jy moes skuld oor ons gebring het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoe kon jy dit aan ons doen?” sê Abimelek. “Iemand kon maklik jou vrou geneem en by haar geslaap het. Dan sou jy skande oor ons gebring het!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abim,leg sê: Wat het jy ons nou aangedoen? Hoe maklik kon een van die mense met jou vrou gemeenskap gehad en jy 'n skuld oor ons gebring het! |
| Afrikaans 1983 | Daarop sê Abimelek: “Wat het jy ons aangedoen! Hoe maklik kon een van die mans met jou vrou gemeenskap gehad het, en dan was jy die oorsaak dat ons sonde gedoen het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop sê Abimeleg: “Wat het jy ons nou aangedoen? Hoe maklik kon iemand uit die volk nie by jou vrou geslaap het nie, en dan het jy skuld oor ons gebring!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abimelek sê toe: “Wat het jy aan ons gedoen? As een van ons mans by jou vrou geslaap het, dan het ons sonde gedoen, en dan was dit jou skuld.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abimelek het skerp geantwoord: “Jy kon groot ellende oor ons gebring het. Een van die mans kon net by jou vrou geslaap het en dan was ons almal skuldig.” |