Genesis 25:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Abraham die gees opgegee en in goeie ouderdom gesterwe, 'n ou man en vol jare; en is by sy volk versamel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het op ’n rype ouderdom na ’n lang en vol lewe gesterf.
Afrikaans 1933/1953 Abraham het die asem uitgeblaas en in goeie ouderdom gesterwe, oud en afgeleef. En hy is by sy volksgenote versamel.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abraham het sy asem uitgeblaas en op 'n hoë ouderdom gesterf, oud en ná 'n vol lewe, en hy is met sy mense verenig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy was baie oud. Hy het gesterf en hy is begrawe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was oud en gedaan toe hy die dag dood is. Sy lewensjare was vol mooi ervarings. Toe hy dood is, is hy by sy mense begrawe.