Genesis 25:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die dae van die lewensjare van Abraham wat hy gelewe het, honderd vyf en sestig jaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Abraham het 175 jaar oud geword.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die dae van die lewensjare van Abraham wat hy geleef het: honderd vyf en sewentig jaar.
Afrikaans 1983 [7-8] Abraham het op hoë ouderdom gesterf. Hy het honderd vyf en sewentig jaar oud geword en was 'n grysaard met 'n vol lewe agter die rug toe hy gesterf het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die aantal jare van Abraham wat hy geleef het – 175 jaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abraham het 175 jaar oud geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham het 175 jaar oud geword.