Genesis 25:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Mídian; Efa, Efer, Hanog, Abida en Eldaä. Hulle almal was die kinders van Ketura.
Afrikaans (NLV) 2011 Midian se seuns was: Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Al hierdie mense was nasate van Abraham en Ketura.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van M¡dian was: Efa en Efer en Henog en Ab¡da en Eldaä. Hulle almal was seuns van Ketura.
Afrikaans 1983 Die seuns van Midian was: Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Al hierdie mense het van Ketura afgestam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Midian se seuns was Efa, Efer, Ganog, Abida en Eldaä. Hulle almal was die nageslag van Ketura.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Midian se seuns was Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Hulle was almal die nageslag van Ketura.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die seuns van Midian was Efa, Efer, Ganok, Abida en Elda. Al hierdie mense het van Ketura afgestam.