Genesis 25:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jakob: Verkoop vandag jou eersgeboortereg aan my.
Afrikaans (NLV) 2011 Jakob antwoord hom: “Dis alles goed en wel, maar dan moet jy jou regte as oudste seun in ruil daarvoor gee.”
Afrikaans 1933/1953 En Jakob antwoord: Verkoop eers jou eersgeboortereg aan my.
Afrikaans 1983 Toe sê Jakob vir hom: “Verkoop eers jou reg as eersgeborene aan my.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het geantwoord: “Verkoop eers jou eersgeboortereg aan my.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jakob sê vir hom: “Gee dan vir my eers die regte wat jy het omdat jy eerste gebore is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob, die skelm, het geantwoord: “Gee my eers al jou regte en voordele as oudste kind.”