Genesis 25:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Isak was veertig jaar oud toe hy Rebekka as vrou geneem het, die dogter van Betuel, die Arameër van Paddan-ram, die suster van Laban, die Arameër. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Isak was 40 jaar oud toe hy met Rebekka getrou het. Sy was die dogter van Betuel, die Arameër uit Paddan-Aram en die suster van die Arameër Laban. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Isak was veertig jaar oud toe hy Rebekka, die dogter van B,tuel, die Arameër uit Paddan-Aram, die suster van Laban, die Arameër, vir hom as vrou geneem het. |
| Afrikaans 1983 | en toe Isak veertig jaar oud was, het hy met Rebekka getrou. Sy was die dogter van Betuel, 'n Arameër uit Paddan-Aram, en 'n suster van Laban die Arameër. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Isak was veertig jaar oud toe hy Rebekka, die dogter van Betuel, 'n Arameër uit Paddan-Aram, die suster van Laban, die Arameër, vir hom as vrou geneem het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Isak 40 jaar oud was, het hy getrou met Rebekka, die dogter van Betuel, 'n Arameër uit Paddan-Aram. Sy was die suster van Laban die Arameër. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Isak was 40 toe hy met Rebekka, die dogter van Betuel, die Arameër uit Paddan-Aram en die suster van Laban die Arameër getroud is. |