Genesis 25:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy het vir hom Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het vir hom die volgende kinders in die wêreld gebring: Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag.
Afrikaans 1933/1953 En sy het vir hom Simran en Joksan en Medan en M¡dian en Jisbak en Suag gebaar.
Afrikaans 1983 Sy het vir hom in die wêreld gebring: Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het vir hom Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ketura en Abraham se seuns was Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het vir hom Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag in die wêreld gebring.