Genesis 25:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die geslagte van Isak, die seun van Abraham: Abraham was die vader van Isak: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou volg die besonderhede van die nageslag van Isak, die seun van Abraham. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die geskiedenis van Isak, die seun van Abraham: Abraham was die vader van Isak. |
| Afrikaans 1983 | Hier volg besonderhede oor Isak seun van Abraham: Abraham was Isak se pa, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hier volg die familiegeskiedenis van Isak, die seun van Abraham: Abraham het Isak verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die verhaal van Isak, Abraham se seun. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier volg die verhaal van Isak, die seun van Abraham. Abraham was Isak se pa. |