Genesis 25:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die lewensjare van Ismael, honderd sewe en dertig jaar; en is by sy volk versamel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ismael was 137 jaar oud toe hy gesterf het en begrawe is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die lewensjare van Ismael: honderd sewe en dertig jaar; en hy het die asem uitgeblaas en gesterwe, en hy is versamel by sy volksgenote. |
| Afrikaans 1983 | Ismael was honderd sewe en dertig jaar oud toe hy gesterf het en begrawe is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En dit was Ismael se lewensjare – 137 jaar. Hy het sy asem uitgeblaas en gesterf, en hy is met sy mense verenig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ismael het 137 jaar oud geword. Toe het hy gesterf en hulle het hom begrawe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ismael het 137 jaar oud geword. Toe hy dood is, het hulle hom by sy mense begrawe. |