Genesis 25:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die name van die seuns van Ismael, volgens hulle name, volgens hulle geslagte: die eersgeborene van Ismael, Nebajot; Kedar, Adbeel en Mibsam,
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die name van die seuns en die familiegroepe van Ismael se nageslag. Die oudste seun was Nebajot, gevolg deur Kedar, Adbeël, Mibsam,
Afrikaans 1933/1953 dit is die name van die seuns van Ismael, hulle name volgens hulle afstamming: die eersgeborene van Ismael, N,bajot; dan Kedar en Adbeël en Mibsam
Afrikaans 1983 In volgorde van hulle geboorte was Ismael se seuns: Nebajot, Kedar, Adbeël, Mibsam,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hier volg die name van Ismael se nageslag. Hulle name is volgens hulle familiegeskiedenis: Die eersgeborene van Ismael was Nebajot, dan Kedar, Adbeël, Mibsam,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van Ismael se nageslag: Ismael se oudste seun was Nebajot. Die ander seuns was Kedar, Adbeël, Mibsam,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die name van die seuns is in die volgorde van hulle geboorte: Nebajot is die eersgeborene, Kedar, Adbeël, Mibsam,