Genesis 25:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Abraham weer 'n vrou geneem, en haar naam was Ketura.
Afrikaans (NLV) 2011 Abraham het weer getrou. Die vrou se naam was Ketura.
Afrikaans 1933/1953 En Abraham het weer 'n vrou geneem met die naam van Ketura.
Afrikaans 1983 Abraham het weer getrou, met Ketura.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abraham het weer 'n vrou geneem; haar naam was Ketura.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abraham het weer getrou. Die vrou se naam was Ketura.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham het weer getrou. Dié keer was dit met Ketura.