Genesis 24:66 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dienskneg het vir Isak alles vertel wat hy gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die slaaf het Isak alles vertel wat met hom gebeur het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die dienaar aan Isak alles vertel wat hy gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Die slaaf het vir Isak alles vertel wat gebeur het, en |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die slaaf het vir Isak alles vertel wat hy gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die slaaf het vir Isak alles vertel wat hy gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham se werker het vir Isak alles vertel wat gebeur het. |