Genesis 24:64 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Rebekka het haar oë opgeslaan, en toe sy Isak sien, het sy die kameel afgesteek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Rebekka kyk ook op, sien hom en klim van die kameel af. |
| Afrikaans 1933/1953 | Rebekka het ook haar oë opgeslaan en Isak gesien. Toe het sy van die kameel afgegly |
| Afrikaans 1983 | Rebekka het vir Isak gesien en van die kameel afgespring |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Rebekka het opgekyk en Isak gesien. Sy het van die kameel afgegly |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Rebekka vir Isak sien, het sy van die kameel afgeklim |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie oomblik kyk Rebekka op en sien Isak daar staan. Sy het vinnig afgeklim en vir een van die werkers gevra: |