Genesis 24:63 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Isak het teen die aand uitgegaan om in die veld te peins; en hy slaan sy oë op en sien, die kamele kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Teen laatnamiddag het Isak in die veld gaan stap. Hy kyk op en sien ’n klomp kamele aankom.
Afrikaans 1933/1953 En Isak het teen die aand uitgegaan om te peins in die veld. En toe hy sy oë opslaan, sien hy meteens kamele aankom.
Afrikaans 1983 Hy het teen die aand se kant in die veld gaan stap en toe sien hy meteens kamele aankom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Isak het teen die aand uitgegaan om in die veld te gaan stap, en toe hy opkyk, sien hy: Daar kom kamele aan!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het die middag laat in die veld gaan stap. Hy het kamele gesien aankom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hy op ’n keer teen die aand se kant ’n entjie gaan stap het om na te dink, sien hy skielik die kamele wat kom.