Genesis 24:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het gesê: Ons sal die meisie roep en haar mond raadpleeg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kom ons vra liewer wat Rebekka self dink,” sê hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hulle: Laat ons die dogter roep en haar self vra. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het geantwoord: “Kom ons roep die dogter en vra haar wat sy verkies.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sê toe: “Kom ons roep die jong meisie, sodat ons dit uit haar eie mond kan verneem.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gesê: “Kom ons roep die dogter en vra vir haar.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Goed dan,” het hulle geantwoord. “Kom ons roep Rebekka en laat haar besluit.” |