Genesis 24:52 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die dienaar van Abraham hulle woorde hoor, het hy die HERE aanbid en hom na die aarde gebuig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hy dit hoor, het Abraham se slaaf laag afgebuig en die Here aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die dienaar van Abraham hulle woorde hoor, het hy hom voor die HERE neergebuig na die aarde toe. |
| Afrikaans 1983 | Toe Abraham se slaaf hoor wat hulle sê, het hy diep voor die Here gebuig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Abraham se slaaf hulle woorde hoor, het hy teen die grond in aanbidding gebuig voor die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Abraham se slaaf hoor wat hulle sê, het hy gebuig voor die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Abraham se werker dit hoor, was hy so bly dat hy op die grond gekniel en die Here geloof het. |